Haarvat

Haarvaatjies

In die menslike fisiologie verwys haarvat (ook kapillêr, Latyn: capillus, haar) na die allerkleinste vertakking van die bloedvate, 'n besonders dunwandige vaatjie waarin die uitwisseling van gasse, voedingstowwe en afbraakprodukte tussen die bloed en die weefsels plaasvind.



© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search